Wednesday, 18 November 2026

Die Meesterplan: Leesrooster-reis (Week 29 -Woensdag)

6.1.3 Liefde word bewys deur dade ... (Koinonia: Liefde as die bewys van dissipelskap)

Klik HIER  en kyk na die video. 

Videotoeligting tot: DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 6.1.3 
Hoofstuk 6: Leef Liefdevol (koinonia) 
Week 1: Koinonia: Liefde as die bewys van dissipelskap 
Dag 3: Liefde word bewys deur dade — nie net in woorde of bedoelings nie. 

Lees: 1 Joh. 3:16–18 


Oordink: 
ʼn Bekende Engelse uitdrukking sê: “Put your money where your mouth is.” 
Eintlik eggo hierdie uitdrukking Johannes se woorde. 
Hoe vaar jy daarmee om jou woorde van liefde te ondersteun met dade wat prakties ʼn verskil maak?

Skakel na WhatsApp-groep vir daaglikse Bybelstudie-inligting:
Klik HIER.

Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke 
Kopiereg: 2026 DiePLAN