Tuesday, 10 November 2026

Die Meesterplan: Leesrooster-reis (Week 28 - Dinsdag)

5.5.2 Paulus sê: Ek het geplant, Apollos het natgemaak (Die mosterdsaad – groei van die koninkryk)

Klik HIER  en kyk na die video.  

Videotoeligting tot: 
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 5.5.2 
Hoofstuk 5: Leef Verkondigend (kerygma) 
Week 5: Die mosterdsaad – groei van die koninkryk. 
Dag 2: Paulus sê: “Ek het geplant, Apollos het natgemaak, maar God het laat groei.” 

Lees: 1 Kor. 3:1–9 


Oordink: 
Is dit nie dalk so dat ons soms onder die waan verkeer dat ons ook die groei kan bewerkstellig nie? Wat is die implikasies daarvan?

Skakel na WhatsApp-groep vir daaglikse Bybelstudie-inligting:
Klik HIER.

Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke 
Kopiereg: 2026 DiePLAN