Klik HIER en kyk na die video.
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 6.1.2
Hoofstuk 6: Leef Liefdevol (koinonia)
Week 1: Koinonia: Liefde as die bewys van dissipelskap
Dag 2: Ware liefde is opreg en prakties — dit word sigbaar in gasvryheid en diens.
Lees: 1 Tes. 5:12–15
Verbeel jou Paulus se ‘tekens’ van ware liefde is onder mekaar gelys en jy moet vir jouself ʼn punt uit tien gee vir elkeen daarvan.
Hoe stem die resultaat jou tot nadenke oor jou eie lewe as volgeling van Jesus?
Skakel na WhatsApp-groep vir daaglikse Bybelstudie-inligting:
Klik HIER.
Klik HIER.
Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke
Kopiereg: 2026 DiePLAN

