Klik HIER en kyk na die video.
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 5.4.1
Hoofstuk 5: Leef Verkondigend (kerygma)
Week 4: Verkondiging as lewenstyl: woorde en dade
Dag 1: ’n Geloofwaardige getuienis word sigbaar in hoe ons mekaar liefhet en ons alledaagse lewe voor ander leef.
Lees: 1 Tes. 4:9–12
Sedert die vroegste tye vertoon die kerk ʼn beeld van onderlinge konflik, verskille en selfs geweld.
Kan dit ooit anders wees teen die agtergrond van fundamentele geloofsverskille, verstaan en toepassing van die Skrif?
Skakel na WhatsApp-groep vir daaglikse Bybelstudie-inligting:
Klik HIER.
Klik HIER.
Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke

