Showing posts with label Kinderkerk. Show all posts
Showing posts with label Kinderkerk. Show all posts

Sunday, 28 July 2019

Vele hande maak ligte werk ...

Die kinders van die kinderkerk was vandag hard aan die werk vir die dankfees eerskomende Saterdag wat op die Game-grasperk gehou gaan word. Hulle het speelgoedklei, speelgoed en lekkergoed verpak. Heerlike verrassings wag vir julle by hierdie tafel!

Sien julle almal daar!