Showing posts with label Werklose mense. Show all posts
Showing posts with label Werklose mense. Show all posts

Thursday, 6 February 2025

Sunday, 15 October 2023

Plaas die volgende op jou gebedslys

Ons is dankbaar:
- vir U genade wat U so onvoorwaardelik op ons uitstort.
- dat U bemoeienis met ons wil maak.  
- dat U verstaan wat ons op aarde beleef.
- dat U in ons lyding en droefheid teenwoordig is.
- dat niks ons van U liefde kan skei nie.

Ons bid in die besonder vir:
Ons Huis: Die inwoners, maar in die besonder vir elke personeellid.
Sally Aucamp: Elke inwoner en elke personeellid.
Neil Retief - tans besig met behandeling.
Ds Ray Goddess: keelkanker.

Moet ons vir jou bid? Laat weet ons asseblief by die kerkkantoor: 053 842 1100

Dutoitspan se gebed vir elkeen wat hier lees, is ...

... nóg hoogte, nóg diepte, nóg enigiets anders in die skepping, sal ons kan skei van die liefde van God in Christus Jesus, ons Here. [Rom 8:39] 

Thursday, 28 September 2023

Plaas die volgende op jou gebedslys

Ons is dankbaar:
- vir U genade wat U so onvoorwaardelik op ons uitstort.
- dat U bemoeienis met ons wil maak.  
- dat U verstaan wat ons op aarde beleef.
- dat U in ons lyding en droefheid teenwoordig is.
- dat niks ons van U liefde kan skei nie. 

Ons bid in die besonder vir:
  • Ons Huis: Die inwoners, maar in die besonder vir elke personeellid.
  • Sally Aucamp: Elke inwoner en elke personeellid.
  • Neil Retief - tans besig met behandeling, hy het reeds die 1ste bestraling en chemo gekry.
  • Tan Rhoda wat siek is.
  • Ds Ray Goddess: weer keelkanker - het 'n operasie die 22ste Aug. 2023 gehad.
Moet ons vir jou bid? Laat weet ons asseblief by die kerkkantoor: 053 842 1100

Dutoitspan se gebed vir elkeen wat hier lees, is ...

... nóg hoogte, nóg diepte, nóg enigiets anders in die skepping, sal ons kan skei van die liefde van God in Christus Jesus, ons Here. [Rom 8:39] 

Thursday, 14 September 2023

Plaas die volgende op jou gebedslys

Ons is dankbaar:
- vir U genade wat U so onvoorwaardelik op ons uitstort.
- dat U bemoeienis met ons wil maak.  
- dat U verstaan wat ons op aarde beleef.
- dat U in ons lyding en droefheid teenwoordig is.
- dat niks ons van U liefde kan skei nie. 

Ons bid in die besonder vir:
  • Ds. Ensie is tans in Ekwendeni (Malawi-Noord, naby Mzuzu). Wat 'n voorreg om die Naam van Jesus ook op hierdie manier te kan versprei!!! SOLI DEO GLORIA!!! 
  • die voorbereiding en vir die aanbieders van hierdie kursus - dat die saad op vrugbare grond sal val.
  • 'n veilige terugreis.
  • God se seën op hierdie 3 weke se opleiding, vir die 3 Sondae se eredienste, asook vir elke gesprek tussen-in. (Mt 28:19; Hd 1:4-8)
  • Neil Retief - tans besig met chemobehandeling.
  • Tan Rhoda wat siek is.
  • Ds Ray Goddess: weer keelkanker - het 'n operasie die 22ste Aug. 2023 gehad.
Moet ons vir jou bid? Laat weet ons asseblief by die kerkkantoor: 053 842 1100

Dutoitspan se gebed vir elkeen wat hier lees, is ...

... nóg hoogte, nóg diepte, nóg enigiets anders in die skepping, sal ons kan skei van die liefde van God in Christus Jesus, ons Here. [Rom 8:39]

Thursday, 31 August 2023

Plaas die volgende op jou gebedslys

Ons is dankbaar:
  • dat die Here vir ds. Ensie 'n geseënde week saam met 15 A4J (Africa4Jesus) studente gegee het, waar hy diePLAN se kerkleierskapsopleiding aangebied het! Alle eer aan Hom wat getrou is!
  • vir U genade wat U so onvoorwaardelik op ons uitstort.
  • dat ons as 'n gemeente so betrokke by U saak kan wees.
  • dat U bemoeienis met ons wil maak.  
  • dat U verstaan wat ons op aarde beleef.
  • dat U in ons lyding en droefheid teenwoordig is.
  • dat niks ons van U liefde kan skei nie. 
Ons bid in die besonder vir:
  • Ds. Ensie wat diePLAN se kerkleierskapsopleiding DV vanaf 2 - 23 Sept (vliegdatums ingesluit) in Malawi moet gaan aanbied. Die 1ste week in die Noordelike deel, die 2de week in die sentrale deel & die 3de week in die Suidelike deel. Sover is daar 115 kerkleiers wat ingeskryf het.
  • die kerkleiers in Malawi - dat hulle in groot getalle sal registreer vir die opleiding.
  • die voorbereiding en vir die aanbieders van hierdie kursus - dat die saad op vrugbare grond sal val.
  • 'n veilige heen- en terugreis.
  • God se seën op hierdie 3 weke se opleiding, vir die 3 Sondae se eredienste, asook vir elke gesprek tussen-in. (Mt 28:19; Hd 1:4-8)
  • Neil Retief - tans besig met behandeling, hy het reeds die 1ste bestraling en chemo gekry.
  • Tan Rhoda wat siek is.
  • Ds Ray Goddess: weer keelkanker - het 'n operasie die 22ste Aug. 2023 gehad.
  • Danika Vermeulen – in die hospitaal met longinfeksie.
Moet ons vir jou bid?
Laat weet ons asseblief by die kerkkantoor: 053 842 1100

Dutoitspan se gebed vir elkeen wat hier lees, is ...
dat jy die nabyheid van God in jou lewe sal ervaar,
dat die Here vir jou die vrede van die hemel sal gee,
dat jy met Hemelse blydskap geklee sal word,
en dat jy geseën sal word met genesing
in die kragtige Naam van Jesus Christus.
Amen

Thursday, 24 August 2023

Plaas die volgende op jou gebedslys

Ons Huis- en Sally Aucampinwoners, siekes, personeel!

Almal wat siek is, swaar kry en sonder werk is!

Alle huwelike en gesinne!

Ons land en regering (1 Tim. 2:1-7)

Ons gemeente: Dat ons God eerste sal stel!

Neil Retief wat met kanker gediagnoseer is.