Showing posts with label Amen. Show all posts
Showing posts with label Amen. Show all posts

Saturday, 24 August 2024

Kerkgenotjies: Goeie buurmanskap

Hennie se hond kom by die huis aan met die buurman se duur, ingevoerde Angora-konyn in sy bek. Die konyn is erg besmeer en duidelik dood. Hennie wil nie kwaaivriende met die buurman raak nie en maak ‘n plan: Hy was die dooie konyn deeglik, blaas hom met sy vrou se haardroër droog en gaan sit hom stilletjies in sy hok terug.
‘n Rukkie later loer die buurman oor die heining en sê: “’n Baie snaakse ding het gebeur. My konyn het gister gevrek en ek het hom begrawe. Vanmôre lê hy sowaar silwerskoon terug in sy hok.” 

Saturday, 8 June 2024

Kerkgenotjies: A-men

When my daughter, Kelli, said her bedtime prayers, she would bless every family member, every friend, and every animal (current and past).

For several weeks, after we had finished the nightly prayer, Kelli would say, ‘And all girls.’

This soon became part of her nightly routine, to include this closing.

My curiosity got the best of me and I asked her, 'Kelli, why do you always add the part about all girls?'

Her response, 'Because everybody always finish their prayers by saying ‘All Men!’