Terug na HOME PAGE
![]() |
Uitnodigings wat uitgestuur is! |
![]() |
Afkondigings by die erediens! |


![]() |
Henry en Alda Welman, ek, Ronell en Jaco van Wyk. |
![]() |
Ek , Christelle en Addie... |
![]() |
Addie saam met my... hy het so 'n belangrike taak gehad - net soos vyf jaar terug!!! |

![]() |
My sertifikaat van 55 jaar se ononderbroke diens... |
![]() |
Addie oorhandig my present! Dankie, ou Grootman! |
![]() |
Saam met my kollegas... wat alles gereël het! |
![]() |
Eetgoed te kus en te keur... |
![]() |
Dankie vir al die moeite... |
![]() |
Dutoitspan se omgeemense... |
![]() |
Geen moeite is ontsien nie... |
![]() |
Elkeen se goeie wense word so waardeer... |
![]() |
Nog omgee-Dutoitspanners... |
![]() |
Allan van K&B het ook die afskeidsfunksie bygewoon. Ek het sy pa en sy oupa baie goed geken - jarelange goeie verhouding met hierdie besigheid op ons drumpel gehad. |
![]() |
Alda en Ronell, my oogappels... |
![]() |
Henry en Alda, ek, Ronell en Jaco |
![]() |
Die hardste werk is die mense wat agter die skerms gewerk het. 'n Baie groot dankie daarvoor! |
![]() |
Nog agter-die-skerm-werkers!! |