Showing posts with label Lewensboek. Show all posts
Showing posts with label Lewensboek. Show all posts

Sunday, 19 May 2019

Die Bybel nie 'n slaappil nie ...

Gaan lees gerus hierdie treffende artikel op Media24 se webwerf. 'n Stukkie om aan te herkou en te oordink, so tussen al die slegte nuus deur.

Monday, 4 February 2019

Skryf versigtig ...


Elke dag is 'n blad in die boek van die lewe.
Skryf dus net daarop wat jy later sal wil lees.