Advertensies

Terug na HOME PAGE






































Basaar!! 


Kontak die kerkkantoor vir verdere inligting!

Elmi: 053 842 1100

Wanneer:  7 November 2015

Tyd: 09:00

Waar: NG Kerk Dutoitspan!!


Dr. Hannelie Groenewald















Basaar is gesinstyd en ontspanningstyd
Wanneer:  9 Mei 2015
Tyd: 09:00
Waar: Die oop stuk grond langs Game!!
Vrydagaand is daar heerlike etes te koop @ die ongelooflike prys van R30,00 per ete!!
Kom basaar saam met Dutoitspan!!!
Douglas-gemeente
kom deel in die  vreugde met 'n heerlike
vleisstalletjies!!



SIEN JOU BY DIE
 BASAAR!