Wednesday, 11 November 2026

Die Meesterplan: Leesrooster-reis (Week 28 -Woensdag)

5.5.3 Moenie moeg word om goed te doen nie (Die mosterdsaad – groei van die koninkryk)

Klik HIER  en kyk na die video. 

Videotoeligting tot: DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 5.5.3 
Hoofstuk 5: Leef Verkondigend (kerygma) 
Week 5: Die mosterdsaad – groei van die koninkryk. 
Dag 3: Moenie moeg word om goed te doen nie — jy sal die oes sien op God se tyd. 

Lees: Gal. 6:7—10 


Oordink: 
In ʼn moderne samelewing wat grootliks resultaat gedrewe is, klink Paulus se woorde vreemd. 
Hoe volhard ek wanneer dit lyk asof al my pogings futiel en effekloos is?

Skakel na WhatsApp-groep vir daaglikse Bybelstudie-inligting:
Klik HIER.

Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke 
Kopiereg: 2026 DiePLAN