Valentynsdag is 'n dag waarop geliefdes
ekstra aandag aan mekaar gee deur geskenke, blomme of kaartjies uit te ruil.
Valentynsdag is gewild in baie lande regoor
die wêreld. Die dag
is vernoem na 'n vroeë Christelike martelaar,
Sint Valentine en is ingestel nadat Pous Gelasius 1 dit
in 496 as
die dag van die Heilige Valentyn verklaar het! [Wikepedia]