DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 1.1.5
Hoofstuk 1: Die Groot Toneel
Week 1: God as Skepper en Opperheer
Dag 5: God se heerlikheid vul die hemel, maar Hy kroon die mens met eer en verantwoordelikheid.
Lees: Psalm 8: 1-10
Hoe beïnvloed Psalm 8 se beskrywing van die mens (ook van my!) my houding teenoor en verstaan van my roeping en verantwoordelikheid as God se verteenwoordiger?


