Thursday, 7 May 2026

Leesrooster-reis (Week 1 - Donderdag)

1.1.4 Christus is die middelpunt van alles (God as Skepper en Opperheer)

Klik HIER en kyk na die video

Video toeligting tot: 
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 1.1.4 
Hoofstuk 1: Die Groot Toneel 
Week 1: God as Skepper en Opperheer 
Dag 4: Christus is die middelpunt van die skepping en verlossing - alles bestaan vir Hom 

Lees: Kol. 1:15-20 

Oordink: 
Wat beteken dit vir my identiteit en prioriteite dat alles - ook ekself - vir Christus bestaan? 

Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke 
Kopiereg: 2026 DiePLAN
Alle regte voorbehou.