Klik HIER en kyk na die video
Video toeligting tot:
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 1.3.5
Hoofstuk 1: Die Groot Toneel
Week 3: Gebrokenheid van die Groot Toneel - die aanbreek van wanorde
Dag 5: Die skepping sug saam met ons - maar hoop bly lewendig.

Lees Romeine 8:18-25
Hoe verander die hoop van God se toekomstige herstel die manier waarop jy na gebrokenheid, hartseer en lyding in die wêreld kyk?
Die Meesterplan - Dr. Frans HanckeKopiereg: 2026 DiePLAN
Alle regte voorbehou.
https://dieplan.org