Klik HIER en kyk na die video.
Videotoeligting tot:
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 4.2.5 Hoofstuk 4: Leef Verheerlikend (leitourgia)
Week 2: Meer as “praise and worship”
Dag 5: Die Vader soek aanbidders in gees en waarheid.
Lees: Joh. 4:19–24
Hoe verstaan jy die uitdrukking “in gees en waarheid” as eienskap van ware aanbidders?
Watter soort mense beskryf Jesus met hierdie woorde?
Skakel na WhatsApp-groep vir daaglikse Bybelstudie-inligting:
Alle regte voorbehou

