Klik HIER en kyk na die video.
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 4.1.5
Hoofstuk 4: Leef Verheerlikend (leitourgia)
Week 1: Ons Skeppingsdoel: Om God te Verheerlik
Dag 5: Die hemel self is vol lof — “U is waardig, Here!” Dis waarvoor ons gemaak is.
Lees: Open. 4:6–11
Dink jy dat Johannes se woorde, in aansluiting met die vorige vier dae se Skrifgedeeltes, ons help om een van die mens se grootste worstel-vrae te beantwoord?
Skakel na WhatsApp-groep vir daaglikse Bybelstudie-inligting:
Alle regte voorbehou

