Monday, 8 June 2026

Die Meesterplan: Leesrooster-reis (Week 6 - Maandag)

1.6.1 God belowe ’n nuwe skepping (God het 'n herstelplan)

Klik HIER en kyk na die video
 
Video toeligting tot: 
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 1.6.1 
Hoofstuk 1: Die Groot Toneel 
Week 6: God het 'n herstelplan 
Dag 1: God belowe ’n nuwe skepping waar vrede en vreugde heers 

Lees: Jes. 65:11–25 

Oordink: 
Hoe verander God se belofte van ’n nuwe skepping my manier om na die gebrokenheid van die wêreld te kyk?

Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke 
Kopiereg: 2026 DiePLAN
Alle regte voorbehou.