DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 1.5.4
Hoofstuk 1: Die Groot Toneel
Week 5: Die Stuur-strategie van God: Sy Missio Dei
Dag 4: Julle is deur Christus gekies en gestuur om vrug te dra wat bly — ’n lewe wat uit Hom groei en ander raak
Lees: Joh. 15:7-17
Wat beteken dit prakties vir my om vandag in Christus se liefde te bly sodat my lewe werklik vrug dra?
Kopiereg: 2026 DiePLAN
Alle regte voorbehou.

