Thursday, 11 June 2026

Die Meesterplan: Leesrooster-reis (Week 6 - Donderdag)

1.6.4 Elke knie buig en elke tong bely (God het 'n herstelplan)
 
Klik HIER en kyk na die video

Videotoeligting tot: 
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 1.6.4 
Hoofstuk 1: Die Groot Toneel 
Week 6: God het 'n herstelplan 
Dag 4: Elke knie buig en elke tong bely – Christus word verheerlik 

Lees: Fil. 2:5–11 

Oordink: 
Hoe vorm die wete dat Christus uiteindelik deur almal as Heerser erken sal word my lojaliteit en aanbidding vandag?

Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke
Kopiereg: 2026 DiePLAN
Alle regte voorbehou