* Ek seën jou gees met genesing sodat jy jou gebrokenheid kan oorkom en in volkome genesing kan leef.
* Ek seën jou met goddelike vriendskappe, mense wat jou sal aanmoedig, en jou droom met jou sal deel.
* Ek seën jou gees, jou siel en jou liggaam.
* Ek seën jou met die wete dat niks in jou lewe, verlede of toekoms jou kan skei van die liefde van God nie.
Geseënd is jy, geliefde van God!
