Wednesday 15 July 2020

Woensdag: Amos - Bybelstudie

Annatjie Enslin het hierdie Bybelstudie oor Amos uitgewerk. Lees dit biddend deur en deel dit sommer ook met die kinders, terwyl jy jou eie Bybelkennis oor Amos verbreed deur die vrae self ook te beantwoord.

Klik HIER om deur die aantekeninge te werk.