Thursday 8 February 2018

Sally Aucamp - reik uit!

Kom raak betrokke by Sally Aucamp, 'n tehuis vir volwasse gestremdes. Kom wees Jesus se hande en voete op die aarde en loop die ekstra myl uit dankbaarheid.

Kontak vir Rina Groenewald (082 447 3332) as jy sou belangstel.