Dutoitspan Kimberley
Die lewe is 'n reis
Wednesday, 22 May 2024
Dankbaarheid
Dankbaarheid maak dit wat jy het, genoeg en selfs oorvloedig.
Dit omskep 'n maaltyd in 'n feesmaal.
'n huis in 'n tuiste ...
'n vreemdeling in 'n vriend!
Dankbaarheid gee sin aan die verlede,
vrede vir vandag
en hoop vir die toekoms!
Newer Post
Older Post
Home