Nuus!!!

Terug na HOME PAGE


Kontak die kerkkantoor vir enige nuus wat u graag geplaas wil hê. Gemeentelede- en oud-gemeenteledenuus is so welkom.


Ds. JH Siebert

Die gemeente se innige simpatie met die familie van ds. Siebert met sy afsterwe op 10/07/2015.

Hy was 'n geliefde en gewilde leraar in die gemeente, vanaf 1968 tot 31 Desember 1973.