Die ontrou van die Israeliete teenoor God. Klik HIER om deel van die gesprek te wees. |
Tuesday, 30 June 2020
Monday, 29 June 2020
Maandag: Hosea
Hier is die tweede gedeelte van die inleiding oor die boek Hosea. Klik HIER om deel te wees van die gesprek. |
Sunday, 28 June 2020
Sondag: Covid-19-erediens
Ds. Ensie Enslin |
Tema: God gee uitkoms - ons hoop is op Hom gevestig.
(Biddag vir alkoholverslaafdes)
Skrifgedeeltes:
2 Korinthiërs 1:1-11(kerngedeelte)
Klaaagliedere 3:14-18 en 21-24
Dutoitspan-seënwense.
Kerkdiens 28 Junie 2020 (Druk op die woord kerkdiens om die boodskap van ds. Enslin te aktiveer - dit maak oop in OneDrive: Klik dan op die driehoek.)

Ontwikkel 'n passie vir jou werk
John Ortberg skryf: "My vriend Andy Chan was
die hoof van die plasingskantoor by die Stanford School of Business en het
gegradueerdes gehelp om werk te kry. Hy sê hy wil eendag 'n boek skryf met die
titel: Die mite van passie. Dis die mite dat die perfekte werk iewers daar
buite is. As ek net daardie werk kan kry, sal passie uit my hart vloei soos
water wat oor die Niagaravalle stort."
Ons het 'n geromantiseerde idee dat ons "werksliefde
met eerste oogopslag" sal vind. Maar wat as jou werk jou nie opgewonde
maak nie? Ortberg skryf: "Passie vir ons werk is gewoonlik nie 'n vulkaan
wat wag om uit te bars nie. Dis 'n spier wat elke dag 'n bietjie sterker word
soos ons doen wat van ons verwag word, en so 'n bietjie meer." Paulus het
geskryf: "Julle moenie mense probeer tevrede stel deur net te werk as
iemand kyk nie. Nee, werk met opregtheid van hart omdat julle eerbied vir die
Here het. Pak alles gemotiveerd aan. Werk soos vir die Here ... Die Eienaar vir
wie julle werk, is Christus! Wie onreg doen, kry hulle onreg terug."
(Kolossense 3:22-25 NLV).
Dalk sou dit help om 'n plakkaat op jou lessenaar te sit:
"Doen jou bes vir die Here”
Hoekom?
Jy verteenwoordig Christus in die werkplek en wanneer jy
getrou is in die klein dingetjies, sal Hy jou bevorder tot groter dinge
(Matteus 5:21).
Saturday, 27 June 2020
Saterdag: Filemon
Alles wat God vir jou gedoen het, moet jy aan ander doen. Klik HIER om deel te wees van die gesprek. |
Friday, 26 June 2020
Vrydag: Titus 3
Vandag word daar gekyk na Titus 3 en hoe 'n Christen hom behoort te gedra. Klik HIER om deel te wees van die gesprek. |
Thursday, 25 June 2020
Donderdag: Titus 1 en 2
Vanaand word daar gekyk na Titus se werk op Kreta en die gesonde leer. Klik HIER om deel te wees van die gesprek. |
Wednesday, 24 June 2020
Woensdag: Judas 1:17-25
Raad vir die gelowiges oor hoe om die valsheid in 'n gemeente te hanteer. Klik HIER om deel te wees van die gesprek. |
Tuesday, 23 June 2020
Monday, 22 June 2020
Maandag: 3 Johannes 1-15
Hier handel dit oor God se kinders wat leef volgens die Bybelse beginsels en standaarde. Klik HIER om deel te wees van die gesprek. |
Sunday, 21 June 2020
Vadersdag: 1 Korinthiërs 13 vir Pa's ...
Al sou ek die mooiste huis in die buurt hê en met die duurste BMW ry,
'n Pa se liefde handel nie onwelvoeglik met die ma van sy kinders nie,
soek nie sy eie belang sodat sy huismense laaste kom nie,
is nie liggeraak en nukkerig as 'n kind bietjie ekstra aandag soek nie.
'n Pa wat sy kinders lief het,
maar my vrou en kinders geniet nie die weelde van my teenwoordigheid nie,
dan is ek so waardeloos soos 'n bankkrediet met 'n nulbalans.
Al het ek die gawe van woorde sodat ek 'n direksie met my argumente kan swaai,
Al het ek die gawe van woorde sodat ek 'n direksie met my argumente kan swaai,
of skares na my preke kan laat stroom,
en ek het nie die liefde om na my kinders te luister nie,
doen ek meer kwaad as goed.
Al ken ek die geheimenisse van die Beurs en die Reserwebank,
Al ken ek die geheimenisse van die Beurs en die Reserwebank,
en al besit ek al die kennis van rugby- en krieketreëls,
en al het ek al die geloof dat ons hierdie land met gebed kan verander,
maar ek het nie die liefde om my kinders die gevare van baie geld te leer,
langs die baan te staan as hulle speel
of hulle te leer bid nie,
dan het ek niks bereik nie.
Al gee ek 'n dubbele tiende vir die armes,
Al gee ek 'n dubbele tiende vir die armes,
en al beroem ek my dat ek in elke liefdadigheidsraad op my dorp dien
en vakansies my gesondheid opoffer om in malariagebiede sendingwerk te doen,
en ek is te moeg om saans vir my kinders boeke te lees
of naweke in die veld te gaan stap, baat dit my alles absoluut niks.
'n Pa wat lief het,
'n Pa wat lief het,
is geduldig met kinders wat sukkel met wiskunde,
'n Pa se liefde is vriendelik met 'n kind wat nie wil rugby speel nie,
hy is nie afgunstig op pa's met slimmer en mooier kinders nie,
hy is nie grootpraterig en verwaand oor sy kinders se prestasies nie.
'n Pa se liefde is vriendelik met 'n kind wat nie wil rugby speel nie,
hy is nie afgunstig op pa's met slimmer en mooier kinders nie,
hy is nie grootpraterig en verwaand oor sy kinders se prestasies nie.
'n Pa se liefde handel nie onwelvoeglik met die ma van sy kinders nie,
soek nie sy eie belang sodat sy huismense laaste kom nie,
is nie liggeraak en nukkerig as 'n kind bietjie ekstra aandag soek nie.
'n Pa wat sy kinders lief het,
hou nie boek van hulle foute
en peper hulle nie met verwyte nie.
'n Pa verbly hom nie oor 'n kind se foute met:
"Ek het jou gewaarsku, maar jy wou nie luister nie"
Hy is verheug as hy sy kinders die waarheid hoor praat - selfs tot hulle eie nadeel.
Daarom wil ek my kinders se skandes met liefde bedek,
in hulle glo,
die beste vir hulle hoop,
en hulle kleredrag, klaery en kritiek verdra.
'n Opregte drukkie en 'n intieme gesprek van 'n ouer bly lank in 'n kinderhart.

Maar die preek of toespraak wat ek liewer in die tyd wou skryf sal oormôre weer vergeet wees.
Vandag se noterings op die aandelemark is volgende week niks werd nie.
In die lig van die Volmaakte wat kom, word al my kennis en besittings gerelativeer.
Toe ek 'n jong man was,
Vandag se noterings op die aandelemark is volgende week niks werd nie.
In die lig van die Volmaakte wat kom, word al my kennis en besittings gerelativeer.
Toe ek 'n jong man was,
was ek gesteld op my voorkoms,
my motor en my geleerdheid,
maar noudat ek 'n pa geword het,
maar noudat ek 'n pa geword het,
wil ek graag my kinders met liefde, balans en geloof grootmaak.
Nou kyk ek nog vas teen rebelse tienergesigte,
maar eendag as hulle groot is,
sal hulle verstaan wat ons hulle wou leer,
en wat God ons almal leer.
En nou:
Geduld, aanmoediging en liefde bly,
Maar die waardevolste hiervan is onvoorwaardelike liefde!
[Bron]

Friday, 19 June 2020
Wednesday, 17 June 2020
Monday, 15 June 2020
Sunday, 14 June 2020
Liefde ...
Liefde is nie wat jy kan kry nie,
maar wat jy kan gee.
Liefde is nie wat ander vir jou kan doen nie,
maar wat jy vir ander kan doen.
Liefde is 'n glimlag, nie 'n frons nie.
Liefde is 'n drukkie,
nie 'n klap in die gesig nie.
Liefde is omgee, nie misbruik nie.
Liefde is om die sambreel vir iemand in die storm te wees
en die reënboog na die storm.
Liefde is om iemand se trane af te vee
nie dit te veroorsaak nie.
Liefde is om boek te hou van goeie tye,
nie die slegte tye nie.
Liefde vergewe nog voor iemand jou seergemaak het.
Liefde maak van jou 'n ligtoring wat ander die rigting wys in die donker.
Liefde maak van jou 'n boom wat koelte gee
vir die wat rus nodig het.
Liefde word nie gespreek nie, maar gewys.
Liefde kan genees, vertroos, versterk
al het jy niks om iemand te bied nie,
maar jy het liefde wat geld nie kan koop nie.
[Dankie, Estia Greeff, dat jy hierdie waarheid met ons deel.]

Friday, 12 June 2020
Thursday, 11 June 2020
Besoekers by die dosyne!
'n Verstommende 752 lesers op een dag! Klik gerus op die prent om die statistiek duidelik te sien. Dis werklik 'n riem onder die hart om te sien hoe groei die belangstelling in die blog. 3 Junie was daar 757 besoekers vir die dag! Lekker lees! |
Wednesday, 10 June 2020
Monday, 8 June 2020
Wat maak ek hier ...?
God het deur Hom alles geskep wat in die hemel en op aarde is: ... Alles is deur Hom en vir Hom geskep. (Kolossense1:16)
U het my nie vir myself gemaak nie.
(Al dink ek soms so!)
U het my ook nie toevallig gemaak nie.
(Al voel dit soms so!)
U het my nie doelloos gemaak nie.
(Al dobber ek soms!)
Grote Skepper,
U het my uniek en spesiaal gemaak
omdat U vir my 'n spesifieke rol
hier op aarde het;
omdat U my wil gebruik
en omdat ek hier is
om U te verheerlik.
Dankie vir die heilige wete
dat ek so spesiaal is!
Help my om u doel met my te vind,
en lei my veral
om dit te lééf!
[Dankie Marguerite Pienaar dat jy die volgende treffende gebed met ons gedeel het.]

Sunday, 7 June 2020
Friday, 5 June 2020
Wednesday, 3 June 2020
Kykertal: 757 besoekers vir die dag!!
Tuesday, 2 June 2020
Monday, 1 June 2020
Subscribe to:
Posts (Atom)