Baie geluk met die verjaardag!!
Ds. Kobus, mag jou jaar gevul wees met kleurvolle hoogtepunte, wat uitkring en jou met vreugde omgewe!
Wednesday, 25 February 2015
Tuesday, 24 February 2015
Thursday, 19 February 2015
Wednesday, 18 February 2015
Monday, 16 February 2015
Saturday, 14 February 2015
'n Vrolike Valentynsdag vir almal!!!
Valentynsdag is 'n dag waarop geliefdes
ekstra aandag aan mekaar gee deur geskenke, blomme of kaartjies uit te ruil.
Valentynsdag is gewild in baie lande regoor
die wêreld. Die dag
is vernoem na 'n vroeë Christelike martelaar,
Sint Valentine en is ingestel nadat Pous Gelasius 1 dit
in 496 as
die dag van die Heilige Valentyn verklaar het! [Wikepedia]
Monday, 9 February 2015
Die unieke jy met al jou geite, grille en gawes!!
Baie waarhede is dikwels kort en kragtig, maar laat 'n mens lank en deeglik daaroor besin. Lees gerus verder.
Friday, 6 February 2015
Wednesday, 4 February 2015
'n Wonderlike verjaardag aan 'n baie besondere mens!
How to
say "Happy Birthday" in some languages
Afrikaans: Veels geluk met jou verjaardag!
Albanian: Urime ditelindjen!
Alsatian: Gueter geburtsdaa!
Danish: Tillykke med fodselsdagen!
Dutch: Hartelijk gefeliciteerd! or Van harte
gefeliciteerd met je verjaardag!
Dutch-Antwerps: Ne gelukkege verjoardach!
Dutch-Bilzers: Ne geleukkege verjoardoag!
Dutch-Drents: Fellisiteert!
Dutch-Flemish: Gelukkige verjaardag! or
Prettige verjaardag!
Dutch-Frisian: Fan herte lokwinske!
Dutch-Limburgs: Proficiat! or Perfisia!
Dutch-Spouwers: Ne geleukkege verjeurdoag!
Dutch-Twents: Gefeliciteard met oen'n
verjoardag!
English: Happy Birthday!
German: Alles Gute zum Geburtstag!
German-Badisch: Allis Guedi zu dim Fescht!
German-Bavarian: Ois Guade zu Deim Geburdstog!
Sotho: Masego motsatsing la psalo!
Spanish: Feliz Cumplean~os!
Yiddish: A Freilekhn Gebortstog!
Subscribe to:
Posts (Atom)