Wednesday, 30 September 2015
Tuesday, 29 September 2015
Monday, 28 September 2015
Sunday, 27 September 2015
Saturday, 26 September 2015
Thursday, 24 September 2015
Tuesday, 22 September 2015
Monday, 21 September 2015
Sunday, 20 September 2015
Gebed
God, gee ons die genade om met kalmte die
dinge te aanvaar wat nie verander kan word nie, die moed om die dinge te
verander wat behoort gewysig te word, en die wysheid om die een van die ander
te onderskei.
Saturday, 19 September 2015
Friday, 18 September 2015
Thursday, 17 September 2015
Wednesday, 16 September 2015
Tuesday, 15 September 2015
Monday, 14 September 2015
Sunday, 13 September 2015
Die lewe is soos treinreis...
:Die lewe is soos 'n reis op 'n trein ... met sy stasies ... met die veranderinge van roetes ... en met ongelukke!
Ons gaan aanboord van hierdie trein: wanneer ons gebore word en ons ouers is die mense wat ons kaartjie koop. Ons glo hulle sal altyd op hierdie reis saam met ons wees.:
Maar op 'n sekere stasie sal ons ouers van die trein afklim, en ons alleen laat op hierdie reis.:
Soos die tyd aanstap sal ander passasiers aanboord die trein kom wat ‘n betekenisvolle rol sal speel - ons broers en susters, vriende, kinders en selfs die liefde van ons lewe.:
Baie sal ook afklim tydens die reis en 'n permanente leemte in ons lewens laat.: Baie sal ongesiens afklim sonder dat ons eens sal weet dat hulle hul sitplekke verlaat het!:
Jou treinreis sal vol vreugde, hartseer, fantasie, verwagtinge, hello's & good-byes en afskeide wees.
'n Goeie reis sal wees om vir medepassasiers te help, om te gee, liefdevol te wees en sodoende goeie verhoudinge met elkeen te bou om seker te maak dat ons, ons bes doen om hul reis ook gemaklik te maak. :
Die geheim van hierdie fantastiese reis is... Ons weet self nie by watter stasie ons gaan afklim nie.: Dus, moet ons die mooiste manier moontlik leef - wees aanpasbaar, vergeet, vergewe en offer die beste van wat ons het.:
Dit is belangrik om hierdie te doen, want wanneer die tyd aanbreek vir ons om ons eie sitplek te verlaat ... ons diegene wat voortgaan om te reis op die trein van die lewe sal agterlaat met pragtige herinneringe.:
Dankie dat julle van die belangrike passasiers op my trein is... weet nie wanneer my stasie gaan kom nie ... maar ek wil nie die geleentheid mis om vir julle weereens te se: "Baie baie dankie" dat julle deel is van my treinrit. :
Subscribe to:
Posts (Atom)