Sunday, 31 July 2016
Saturday, 30 July 2016
Friday, 29 July 2016
Thursday, 28 July 2016
Wednesday, 27 July 2016
Tuesday, 26 July 2016
Monday, 25 July 2016
Irish Blessings
A sunbeam to warm you,
A moonbeam to charm you,
A sheltering angel,
so nothing can harm you.
May you always have work for your hands to do.
May your pockets hold always a coin or two.
May the sun shine bright on your windowpane.
May the rainbow be certain to follow each rain.
May the hand of a friend always be near you.
And may God fill your heart with gladness to cheer you.

Sunday, 24 July 2016
Blapse in kerkblaadjies!
# Dames, moenie die krap-en-koop-aand vergeet nie. Dis ook jou kans om van al die onnodige goed in jou huis ontslae te raak. Onthou om jou man saam te bring.
# Die Interkerklike Vredesberaad is gekanselleer weens sinodale konflik.
# Moenie dat bekommernis jou doodmaak nie. Laat die kerk help.
# Die koste vir bywoning van die gebed- en vaskonferensie sluit die koste van die etes in.
# Vanoggend se erediens handel oor "Ons Redder loop op die water".
Vanaand se preek: "Waar is ons Redder?"
# Me. Charlene Madison van die Metodiste-gemeente het vir ons, "I will not pass this way again" gesing, wat ons almal groot vreugde verskaf het.
# Volgende Donderdag is daar oudisies vir die kerkkoor. Kom gerus as jy niks aan het nie.
# Barbara is nog in die hospitaal vir bloedoortappings. Sy sukkel om te slaap en het kassette van pastoor Jack se preke gevra.
# Die pastoor gaan sy afskeidspreek lewer, waarna die koor gaan sing, "O blye dag".
# Bertie Buitendag en Petro Prinsloo is op 3 Oktober getroud. En so eindig 'n mooi vriendskap wat in hul skooljare begin het.
# 'n Boontjiesop-aand gaan in die kerk se lapa gehou word. Bring 'n baadjie saam ingeval dit winderig en onplesierig raak.
# Die onderwerp van Maandagaand se gemeentebiduur is: "Die hemel, hoe kan jy daar kom?" Vervoer vertrek om 19:00 van die bushalte oorkant die ouetehuis.
# Die lae selfbeeld-ondersteuningsgroep vergader Donderdagmiddag om 15:00 in die sysaal. Gebruik asseblief die agterdeur.
# Die Weight Watchers-groep vergader Dinsdagmiddag om 14:00 in die saal. Gebruik asb die dubbeldeure by die sy-ingang.

Saturday, 23 July 2016
Friday, 22 July 2016
Thursday, 21 July 2016
Wednesday, 20 July 2016
Tuesday, 19 July 2016
Monday, 18 July 2016
Sunday, 17 July 2016
Bid aan tafel!
Klein Kosie en sy gesin eet Sondagmiddae by sy ouma. Net toe almal aan tafel is,
begin ouma die kos opskep. Toe Kosie sy bord kos ontvang, begin hy dadelik
eet.
"Kosie,
asseblief!" sê sy ma, "Wag asseblief tot ons gebid het."
"Ek
hoef nie," sê hy dadelik.
"Natuurlik
moet jy!" antwoord sy ma. "Ons bid altyd voordat ons by die huis
eet."
"Ja,
maar dit is by ons huis." verduidelik Kosie. "Maar hierdie is Ouma
se huis en sy weet hoe om te kook."
Saturday, 16 July 2016
Friday, 15 July 2016
Thursday, 14 July 2016
Wednesday, 13 July 2016
Tuesday, 12 July 2016
Monday, 11 July 2016
NG Kerk-hondjie!
Man kom huilend by 'n dominee aan.
Dominee: Hoekom so hartseer, Broer?
Man: My hond is dood. Sal Dominee hom asseblief begrawe?

Dominee: Nee, Broer, ons begrawe nie diere nie. Probeer die AGS-kerk oorkant die straat.
Man: Goed, dankie, Dominee, dink u hulle sal 'n donasie van R50 000 aanvaar?
Dominee: My genugtig, Broer, kom sit, pleks jy sê vir my dis 'n NG-hondjie!

Sunday, 10 July 2016
Saturday, 9 July 2016
Friday, 8 July 2016
Thursday, 7 July 2016
Wednesday, 6 July 2016
Wie is prof. Anmari van der Westhuizen?
Die vier lede van die Odeion-strykkwartet, met
prof. Anmari van der Westhuizen tweede van links.
[Foto: Internet] |
Tuesday, 5 July 2016
Monday, 4 July 2016
Sunday, 3 July 2016
Saturday, 2 July 2016
Friday, 1 July 2016
Subscribe to:
Posts (Atom)