Monday 11 July 2016

NG Kerk-hondjie!

Man kom huilend by 'n dominee aan.
Dominee: Hoekom so hartseer, Broer?
Man: My hond is dood. Sal Dominee hom asseblief begrawe?
Dominee: Nee, Broer, ons begrawe nie diere nie. Probeer die AGS-kerk oorkant die straat.
Man: Goed, dankie, Dominee, dink u hulle sal 'n donasie van R50 000 aanvaar?
Dominee: My genugtig, Broer, kom sit, pleks jy sê vir my dis 'n NG-hondjie!