Thursday, 31 January 2019
Wednesday, 30 January 2019
Tuesday, 29 January 2019
Monday, 28 January 2019
Sunday, 27 January 2019
Saturday, 26 January 2019
Friday, 25 January 2019
Thursday, 24 January 2019
Wednesday, 23 January 2019
Tuesday, 22 January 2019
Monday, 21 January 2019
Sunday, 20 January 2019
Saturday, 19 January 2019
Friday, 18 January 2019
Thursday, 17 January 2019
Wednesday, 16 January 2019
Tuesday, 15 January 2019
Monday, 14 January 2019
Sunday, 13 January 2019
Die ontstaangeskiedenis van die gemeente ...
'n Pragtige stukkie geskiedenis wat handel oor die ontstaan van Dutoitspan, kan op die webwerf van die NG Kerk Noord-Kaapland gelees word. Vergewis u gerus van die interessante feite en die mooi stories wat onlosmaaklik deel van die gemeente is.
Raak betrokke by die bymekaar maak van inligting en help skryf aan die nuwe geskiedenis van die kerk, want oor 'n 100 jaar, sal die Dutoitspanners graag wil weet hoe het die kerk in 2019 daar uitgesien. Stuur gerus interessanthede, foto's en stories oor dinge wat in en rondom die kerk gebeur het.

Saturday, 12 January 2019
Friday, 11 January 2019
Die Kimberleypyp se diamant: "Fiks vir die lewe"
Dr. Andries Gous |
Sy grootouers was Dutoitspanners en sy pa, dr. Andries Gous was 'n oud-Diamantvelder wat in 1942 gematrikuleer het. Dr. Andries Gous is dus 'n gemeenteseun wat diep spore in sy onderskeie gemeentes getrap het. Andries Gustav Stephanus Gouws was o.a. predikant van die Moederkerk George van 1953 - 1958. Dr. Andries het die eeufeesvieringe in 1972 bygewoon en het heerlik tussen die ou foto's gekuier.
Thursday, 10 January 2019
Wednesday, 9 January 2019
Tuesday, 8 January 2019
Monday, 7 January 2019
Sunday, 6 January 2019
Saturday, 5 January 2019
Friday, 4 January 2019
Thursday, 3 January 2019
Wednesday, 2 January 2019
Dutoitspan leserstatistiek
Lesers van oor die wêreld besoek Dutoitspan se blog. Wat interessant is, is dat daar so baie besoeke vanuit Rusland is, 3175 - wonder of hulle Afrikaans magtig is? 11799 besoeke vanuit Suid-Afrika.
Die deel wat loshande voorloop met die meeste besoeke, is basaaridees, met 1367. Hoop dat 'n paar basare baat kon vind by van hierdie internetidees.
Mag 2019 vir elkeen van die lesers en besoekers aan die blog iets bied waaruit hulle vrede en vreugde kan put.

Tuesday, 1 January 2019
Subscribe to:
Posts (Atom)