Wednesday 2 January 2019

Dutoitspan leserstatistiek

 Lesers van oor die wêreld besoek Dutoitspan se blog. Wat interessant is, is dat daar so baie besoeke vanuit Rusland is, 3175 - wonder of hulle Afrikaans magtig is? 11799 besoeke vanuit Suid-Afrika. 
Die deel wat loshande voorloop met die meeste besoeke, is basaaridees, met 1367. Hoop dat 'n paar basare baat kon vind by van hierdie internetidees.

Mag 2019 vir elkeen van die lesers en besoekers aan die blog iets bied waaruit hulle vrede en vreugde kan put.