Ma., Wo., Do. (10h00-13h00)Dinsdae (12h00-13h00)
Vrydae (10h00-12h00)
Daar is 'n dringende behoefte aan kinderklere.
Die winkel benodig ook winkelsakke.
Slegs gesinne wat geen salarisinkomste verdien nie, mag by hierdie winkel kom koop.


![]() |
| Daar is nog baie plek op my tafel!! |
![]() |
| Ethen, Eulise en Eloíse |
![]() |
| Eugene en Liesl Brown saam met hulle kinders. |
![]() |
| Die jongeres het die "Fanta"-trein sommer baie geniet en met 'n al twee sy duime in die lug, wys Addie dat die wêreld reg is. |
