![]() |
| Luister na die interessante gesprek oor Nahum HIER. |
Saturday, 15 August 2020
Friday, 14 August 2020
Thursday, 13 August 2020
Julle is welkom om nog tot môreaand (Vrydag) vir die Zoom Webinaar (Engels) in te skryf. Ds. TC du Toit stuur Saterdag die skakels. Die aanbieding is die nuutste verwerking van DiePLAN-werkswinkel o.l.v. Frans Hancke. As jy belangstel, stuur asb. dadelik 'n WhatsApp aan TC & vra om te registreer vir die webinaar: Ds TC du Toit - +267 72 879 653
Wednesday, 12 August 2020
Tuesday, 11 August 2020
Feesalbum 1872-1972
Kyk net op hoeveel webwerwe is hierdie album beskikbaar en interessant hoe verskil die prys. Daar is selfs 'n getekende een deur die skrywer, oom Gousie, soos hy in die wandel bekend was. Die getekende weergawe kos $85.50, terwyl die duurste een $110.00 kos.
Die geskiedenis van Kimberley en die geskiedenis van Dutoitspan loop hand aan hand en hierin lê die waarde van die boek. Mense wat lief is vir geskiedenis en belangstel in die boek, kan nog eksemplare by die kerkkantoor kry. (in Rande en nie in dollars nie!)
Mnr. Gouws was vanaf 1929 lidmaat van die gemeente Dutoitspan en van 1940 tot 1957 was hy die kassier. Hy het terselfdertyd op verskillende kommissies van die kerkraad gedien. Lees verder van die veelsydige man HIER.

Monday, 10 August 2020
Sunday, 9 August 2020
Sondag: Covid-19-erediens
![]() |
| Ds. Ensie Enslin |
Tema: Wie weet miskien is dit juis met die oog op 'n tyd soos hierdie dat jy is waar jy is. Die Here God het jou geplaas daar waar jy 'n verskil kan maak.
Skrifgedeelte: Ester 3 en 4
Ester 7:5; 9-10
Dutoitspan-seënwense.
Kerkdiens 2 Augustus 2020 (Druk op die woord kerkdiens om die boodskap van ds. Enslin te aktiveer - dit maak oop in OneDrive: Klik dan op die driehoek.)
Labels:
Boodskap,
Covid-19-oordenking,
Ds. Ensie Enslin,
Dutoitspan,
Erediens,
Inperking,
Kerkdiens,
Vrouedag
Vir al die vroue op Vrouedag
Dankie, Marguerite, dat jy hierdie lied met al
die vroue op Vrouedag deel. Lekker luister en
geniet dit. HIER is nog 'n video van
dieselfde lied.
dieselfde lied.
Saturday, 8 August 2020
Subscribe to:
Posts (Atom)