Sunday, 21 August 2016

Spaanse spreuke...

 'n Wyse man verander van opinie, 'n dwaas nooit.

Hy wat gee wanneer gevra word, het reeds te lank gewag.