Sunday 28 April 2024

Dutoitspan-dankfees: 'n heerlike safari deur Afrika

Liewe Gemeente
Volgende week is die gemeente se dankfees en hierdie week gaan 'n baie bedrywige en besige week wees. Die week is kort en die bestanddelelysie lank. Kontak asb. die kerkkantoor - ons benodig dringend elkeen se hulp. Bakkers, skinkers en verkopers - kom meld aan!!

Dankie vir almal wat so entoesiasties besig is om van hierdie safari 'n sukses te maak. Sien jou daar!