Monday 8 October 2018

Die lewe is soos visvang ...

Dankie vir hierdie week se bemoedigende boodskap wat deur een van ons Vrystaatse lesers gestuur is. Dankie vir die terugvoer op die blog - dit word waardeer as 'n mens weet dat daar lesers is wat dit geniet!