Jy kort net mense wat nie omgee hoe 'damaged' jy is nie.
Mense wat jou lief het ten spyte van jou foute.
Mense wat verby sal kom en sê: "Aaw jy's 'adorable', ek like jou".
Ons almal verdien dit en nie mense wat ons meer 'damaged' maak, as wat ons reeds is nie.
(JvW)