* omdat dit
gaan reën nie -
u gaan werk toe in die reën!
* omdat dit
warm is nie -
so is die rugbyveld!
* omdat u
te arm is nie -
toegang is GRATIS!
* omdat die
predikant nog nie by u huis was nie -
die bioskoopbestuurder besoek u nooit nie!
* omdat
daar huigelaars is nie -
u beweeg daagliks tussen hulle!
* omdat u
klere nie so goed is nie -
dis nie 'n modeparade nie!
* omdat u
nie baie tyd het nie -
hoe seker is u daarvan?