Vandag het ons weer die voorreg om na ds. Ensie Enslin te luister. Hierdie oggenderediens bring hy ten spyte van die Covid-19-inperking. Raak rustig, terwyl jy deel in die diens.
Tema: Dis vir my goed om naby God te wees.
Skriflesing: Ps. 73:1-28
Dutoitspan-seënwense.
Kerkdiens 26 April 2020 (Druk op die woord "Kerkdiens" om die boodskap van ds. Enslin te aktiveer)