Wednesday, 19 August 2015

Tuesday, 18 August 2015

Monday, 17 August 2015

Sunday, 16 August 2015

Gebed

Bewaar my van die diens aan die leuen,
wanneer ek leer om ander te leer
wat elke dag met hulle verloop, en rondom hulle.

("gebed van 'n leerlingjoernalis", spesiaal geskryf vir die
Departement van Joernalistiek, Universiteit Stellenbosch)

Thank You, God!!


Saturday, 15 August 2015

Basaar!!

Die lente-basaar is uitgestel na 3 Oktober. Kom maak 'n verskil!!!

Kontak die kerkkantoor indien u by die Lente-basaar betrokke wil raak!
Elmi: 053 842 1100

Never give up!


Friday, 14 August 2015

Thursday, 13 August 2015

Wednesday, 12 August 2015

Tuesday, 11 August 2015

Monday, 10 August 2015

Sunday, 9 August 2015

Gelukkige Vrouedag!


Gebed van Franciskus van Assisi

Here, maak my 'n instrument van U vrede.
Waar daar haat is, laat my liefde saai;
waar daar onreg is, vergifnis;
waar daar twyfel is, geloof;
waar daar wanhoop is, hoop;
waar daar duisternis is, lig;
waar daar droefheid is, blydskap.
O Goddelike Meester,
gee dat ek nie soseer sal soek om getroos te word nie as om te troos;
om verstaan te word nie as om te verstaan;
om bemin te word nie as om lief te hĂȘ.
Want dit is deur te gee dat ons ontvang;
dit is deur te vergewe dat ons vergewe word;
en dit is deur te sterwe dat ons tot die Ewige Lewe gebore word.


Saturday, 8 August 2015

Friday, 7 August 2015

Wednesday, 5 August 2015

Lente-basaar!!

Oor 'n maand verwelkom ons die lente met rand en sent!!

Monday, 3 August 2015

Sunday, 2 August 2015