Sunday 28 June 2015

'n Verantwoordelike staatsamptenaar!

Daniël was ’n staatsamptenaar met baie verantwoordelikhede en ’n besige program. Hy het hom drie keer op ’n dag afgesonder om tyd met die Here deur te bring, want hy het besef dit is belangrik vir sy verhouding met die Here (Daniël 6).

Drie keer per dag – nie drie minute per dag nie!

Gebed: Heilige Gees help my en lei my om die Bybel gereeld te lees en in my lewe toe te pas. Amen