Sunday 29 May 2016

Basaar! Basaar! Basaar!

Onthou ons kerkbasaar 11 Junie 2016!
Kontak die kerkkantoor vir alle verdere inligting.

Die hoe, die wat en die waar!! Kom neem deel, ontspan en vergeet vir een oggend van die realiteite buite die basaarlekkerte!!

Kerkkantoor: Elmi 053 8421 100