Monday 25 June 2018

Oor 6 maande is dit Kersfees...

Ds. Enslin tydens die Kersfeesprogram wat by
Ons Huis in 2017 aangebied is. Saam met hom
is die jongeheer Hattingh.
Tyd gaan so vinnig verby en dit voel asof 'n mens van die een dag na die ander voortsnel, sonder om werklik tot rus te kom... Staan stil, word stil... dis nodig vir 'n mens se sieleheil.