Wednesday 14 August 2019

Ondersteun die basaar van Ons Huis ...

ACVV Maatskaplike Dienste hou die 5de Oktober 2019 basaar.

Ondersteun die goeie doel deur enige donasies te skenk. Ons sien uit daarna om saam met u te werk.

Vir enige navrae kontak asb vir Cindy Greyling 053 831 5815 / cindy@acvv-kimberley.co.za

Dankie solank vir almal se ondersteuning.