|
Ds. Ensie Enslin |
Vandag het ons weer die voorreg om na ds. Ensie Enslin te luister. Hierdie oggenderediens bring hy ten spyte van die Covid-19-inperking. Raak rustig, terwyl jy deel in die diens.
Tema: Gebed vir genesing.
Skriflesing:
Mark. 16; Mark. 1; 1 Tim. 2; 1 Joh. 5
Dutoitspan-seënwense.
Kerkdiens 3 Mei 2020 (Druk op die woord "
Kerkdiens" om die boodskap van ds. Enslin te aktiveer)