Thursday, 30 June 2016
Wednesday, 29 June 2016
Dutoitspan word wyd gelees!
Kliek op die tabel om die inligting beter te lees.
![]() |
| Die afgelope maand het hierdie blog 59 bladsybesoeke uit die VSA gekry. Laat hoor gerus van julle. |
![]() |
| Op hierdie betrokke dag het die blog 98 bladsybesoeke ontvang en die afgelope maand 691. Dankie aan elkeen wat 'n draai hier maak. Ek hoop dat julle 'n bietjie padkos vir die dag kry! |
Tuesday, 28 June 2016
Monday, 27 June 2016
Sunday, 26 June 2016
Saturday, 25 June 2016
Die waarheid...
'n Sondagskool onderwyser het besluit dat die klas Psalm 23 moes memoriseer. Sy het die kinders 'n maand gegee om dit te doen. Een seun het baie gesukkel en sy het hom elke Sondag moes help.
Ou Tienie het hard geleer, maar hy het gesukkel, tog was hy baie opgewonde om dit voor die gemeente op te sê.
'n Maand later is almal reg en Tienie staan voor die gemeente, gryp hy die mikrofoon en hy trek los: "Die Here is my Herder en dis al wat ek weet."
Ou Tienie het hard geleer, maar hy het gesukkel, tog was hy baie opgewonde om dit voor die gemeente op te sê.
'n Maand later is almal reg en Tienie staan voor die gemeente, gryp hy die mikrofoon en hy trek los: "Die Here is my Herder en dis al wat ek weet."
Friday, 24 June 2016
Beyers Naudé
![]() |
| Die broer van een van Dutoitspan se leraars. Gaan lees so 'n ietsie van die gesin hier. Rol af tot onder as jy op die bladsy: "Predikante wat in dié gemeente gearbei het", kom. |
Thursday, 23 June 2016
Wednesday, 22 June 2016
Tuesday, 21 June 2016
Monday, 20 June 2016
Die troue...
Ds. Kobus Kloppers het so drie maande terug 'n baie verliefde paartjie getrou. Hulle kon nie genoeg van mekaar kry nie. Hulle het aan mekaar se lippe gehang en in mekaar se oë verdrink. Geen wonder dat almal gedink het dat hierdie liefde vir 'n leeftyd gaan wees nie.
Sunday, 19 June 2016
Saturday, 18 June 2016
Friday, 17 June 2016
Thursday, 16 June 2016
Ons kan nie geld vir hierdie kerk gee nie...
Een van my wyke wat ek op 'n stadium gehad het, was deur die duikweg. Ek besoek ook sommer die nuwe intrekkers ... (Lees verder!)
Subscribe to:
Posts (Atom)





















