Saturday, 8 August 2020
Friday, 7 August 2020
Thursday, 6 August 2020
Wednesday, 5 August 2020
Tuesday, 4 August 2020
Monday, 3 August 2020
Augustus is vrouemaand: 'n Pragtige verwerking van Ps. 23
''Die Here is my Herder,
ek sal géén hartseer vrees nie.
Hy droog my trane af,
ja, ek is ewig Sy dogter-kind!
Wanneer ek, as vrou,
die gevoel van 'alleen-wees' ervaar,
hou SY hande myne stewig vas.
Hy vertroetel en Hy vertroos my;
met 'n oneindige Liefde wat net Hy vir my kan skenk.
Wanneer familie en vriende té ver is
vir net gou-'n-drukkie-gee,
sal Hy gereed staan,
want wie is daar wat beter van my vrouwees weet?
En al gaan my lewe, of verhoudings,
deur donker dae,
sal Hy my altyd teen Sy boesem hou
en daaraan herinner:
ek is EKSTRA spesiaal,
want ek, ek is 'n vrou !''
Mag Ps 23 vir jou vandag opnuut laat besef, God het ONS SO BAIE BAIE LIEF. Mag Augustus - Vrouemaand - vir jou vol blessings wees!
[Dankie, René Brits, dat jy hierdie met ons lesers deel.]

Sunday, 2 August 2020
FILM: “ROAD TO EMMAUS”
Kyk gerus die FILM: “ROAD TO EMMAUS” wat gebeur wanneer GOD deur Sy Heilige Gees die mens se oë laat oopgaan & jou verstand verlig om die ONSIENLIKE te kán SIEN!:
Klik HIER.
Klik HIER.
Sondag: Covid-19-erediens
![]() |
| Ds. Ensie Enslin |
Tema: Sê nou God sê NEE ... wat dan?
Kerntema: Vanuit watter fondasie kyk ek na hierdie vraag?
Saturday, 1 August 2020
Balansstaat - IL de Villiers
O, Heer, ek dank U vir U groot geduld
met my. Ek is so in die skuld
by U. My bankstaat bly in rooi getik.
Nulle kom voor die komma by – ek sluk
soms swaar daaraan. Ek bied
so min en vra al meer krediet
en kry dit (God weet hoe!).
Ek is soms bang U roep
my in om alles te betaal
en haal my uit U waagskaal
uit as ‘n té groot risiko:
‘n Twyfelaar wat glo.
met my. Ek is so in die skuld
by U. My bankstaat bly in rooi getik.
Nulle kom voor die komma by – ek sluk
soms swaar daaraan. Ek bied
so min en vra al meer krediet
en kry dit (God weet hoe!).
Ek is soms bang U roep
my in om alles te betaal
en haal my uit U waagskaal
uit as ‘n té groot risiko:
‘n Twyfelaar wat glo.
[Bron: internet]
Saterdag: Jona 2
Let's stay connected to GOD
When GOD wanted to create fish, HE spoke to the sea.
When GOD wanted to create trees, HE spoke to the earth,
When GOD wanted to create man, HE talked to Himself.
Then GOD said: "Let us make man in our own image and likeness".
Please note: If you take a fish out of water, it will die; and when you remove a tree from the ground, it will also die.
Likewise, when man is disconnected from GOD, he dies.
GOD is our natural environment. We were created to live in His presence. We must be connected to Him because it is only in Him our life exists.
Let's stay connected to GOD.
We recall ...
GOD without man is always GOD but man without GOD is nothing ...

Subscribe to:
Posts (Atom)