Sunday 2 August 2020

Sondag: Covid-19-erediens

Ds. Ensie Enslin
Vandag het ons weer die voorreg om na ds. Ensie Enslin te luister. Hierdie oggenderediens bring hy ten spyte van die Covid-19-inperking. Raak rustig, terwyl jy deel in die diens.

Tema: Sê nou God sê NEE ... wat dan?
Kerntema: Vanuit watter fondasie kyk ek na hierdie vraag?

Skrifgedeelte: 
1 Kor. 1:18-25
1 Kor. 2:1-5
2 Kor. 12:7(b)-10   

Loflied:  O Heer, my God van Piet Smit. Klik HIER om daarna te luister.
Slotlied:  In die Hemel is die Heer en Sy glas is soos kristal – Robyn Hall. Klik HIER

Dutoitspan-seënwense.

Kerkdiens 2 Augustus 2020 (Druk op die woord kerkdiens om die boodskap van ds. Enslin te aktiveer - dit maak oop in OneDrive: Klik dan op die driehoek.)