Monday 12 October 2015

Kan jy konflik hanteer?

Almal van ons moet een of ander tyd konflik hanteer.

Hoe weet mens dat jy konflik fiks is?

a. As jy ander se opinies kan akkommodeer.

b. As jy ander se standpunte kan aanvaar.

c. As jy bereid is om te kan aanpas.

Matt 5:9 - Salig is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word.